• 10906199_10152964841565758_7051624155588238775_n10906199_10152964841565758_7051624155588238775_n

Place Category: Health & Beauty Services and Skin Care Clinics

Profile
Profile
Photo
Map
Reviews
Related Listing
  • Huis Paleis – Werksplek

    Nie te lank gelede in 2004 was Skin Science gelee by die bekende “Boomhuisie” in Krugersdorp Noord.

    In 2005 het Lynette gevoel daar is potensiaal wat nog nie ontgin is nie. So het sy begin rond ry in die omgewing opsoek na inspirasie. n Stukkie eiendom het haar ratse oog dadelik gevang.

    Sedert sy daar aangeland het, het sy geweet dit is op haar pad gestuur deur God.

    Die volgende logiese stap was om met die PROJEK te begin.
    “Kul jou hier en kul jou daar…” nee nie so maklik nie.
    Begroting was baie knap, maar met almal se kreatiewe samewerking het ons die bal aan die rol gekry.

    Met Lynette se liefde vir die natuur was daar geen moontlike manier dat iemand haar anders kan oortuig as die prentjie wat sy in haar kop gehad het nie.

    Weereens baie dankie aan:
    – Ons Hemelse Vader, sonder U kon ek dit nie gedoen het nie.
    – My familie, dankie dat julle my altyd laat glo in myself.
    – Skin Science kliente, sonder julle kon ek dit immers nie gedoen het nie.
    – Skin Science Personeel, dankie vir julle lojaliteit, kameraadskap en liefde.
    – Sheila my chuhuahua, baie lief vir jou.

  • No Records Found

    Sorry, no record were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *